Screen Size

Betalingsbesonderhede

Studiemeester maak voorsiening vir twee betalings opsies:

  • Maandeliks per aftrekorder is slegs R180.00 per maand per leerder (Graad 4 – 12) of R120.00 per maand per leerder (Graad 1 – 3)
  • Jaarlikse betaling (vooruitbetaalbaar) is R1800.00 per jaar per leerder (Graad 4 – 12) of R1200.00 per jaar per leerder (Graad 1 – 3)

Geen maandelikse betalings sal sonder die ondertekening van ‘n aftrekorder aanvaar word nie. Dit beteken dat geen maandelikse betaling deur direkte inbetalings gedoen kan word nie en dat Studiemeester se aftrekorder verpligtend is.

LW – Geen eerste betaling word verlang as u die aftrekorder voltooi nie.

Die Studiemeester rekeningbesonderhede is as volg SLEGS vir eenmalige jaarlikse betalings:

Rekeningnaam:
Studiemeester
Bank:
ABSA
Rekeningnommer:
408 117 9753
Takkode:
632005
Verwysing:
E-pos adres

Neem asseblief kennis dat geen gebruikersnaam geaktiveer sal word sonder bewys van jaarlikse betaling of maandelikse aftrekorder nie.

Stuur asseblief bewys van betaling na:
Faks:
086 293 4632
Epos:
stacy@studiemeesterhulp.co.za
© 2018 Studiemeester - Alle regte voorbehou.  |  Privaatheidsbeleid  |  Vrywaringsklousule  |  Terme & Voorwaardes