Screen Size

TAAKONDERSTEUNING

Die omkeer tyd vir taak navorsing is drie werksdae (uitsluitend die dag waarop die versoek ontvang is, naweke en publieke vakansiedae).

Neem asseblief kennis van die volgende beperking op hierdie diens:

  • Ons doen slegs die navorsing; geen vrae van die taak sal beantwoord word nie
  • Ons probeer so vêr moontlik die nodige taak inligting in Afrikaans bekom, maar indien dit nie moontlik is nie sal ons dit in Engels aanstuur.

Teken aan vandag

© 2018 Studiemeester - Alle regte voorbehou.  |  Privaatheidsbeleid  |  Vrywaringsklousule  |  Terme & Voorwaardes