Vir alle inligting met betrekking tot COVID-19, besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webblad by www.sacoronavirus.co.za
Screen Size

STUDIENUUS

Black Friday Aanbod (SLEGS vanaf 22 tot 30 November)

November 28, 2021
Black Friday Aanbod (SLEGS vanaf 22 tot 30 November)

1.   “BLACK FRIDAY’ FAQ’S” 

Hoe lank is die ‘Black Friday’ aanbod beskikbaar?

SLEGS vanaf die 22ste tot 30ste November 2021 

Wat is die betaling opsies?

Kontant EFT (Eenmalig)

Kredietkaart (Eenmalig) 

Wat is die kostes vir “Black Friday”?

PAKKET 1

Graad 1 – 3 (2022 Graad) is R500.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar

Graad 4 – 12 (2022 Graad) is R750.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar 

PAKKET 2 – (TAAK NAVORSING & KLAS TOESPRAKE INGESLUIT)

Graad 1 – 3 (2022 Graad) is R825.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar

Graad 4 – 12 (2022 Graad) is R1225.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar 

Hoeveel spaar ek deur gebruik te maak van hierdie aanbod?

Julle sal 50% spaar

Pryse vir 2022 sonder die “Black Friday” afslag:

PAKKET 1

Graad 1 – 3 (2022 Graad) is R1000.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar

Graad 4 – 12 (2022 Graad) is R1500.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar 

PAKKET 2 (TAAK NAVORSING & KLAS TOESPRAKE INGESLUIT)

Graad 1 – 3 (2022 Graad) is R1650.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar

Graad 4 – 12 (2022 Graad) is R2450.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar 

Ek is huidig ‘n lid en ek betaal nou tans per debietorder, hoe gaan die “Black Friday” betaling werk?

Die debietorder wat u geteken het vir 12 maande moet eers verstrek, daarna sal die “Black Friday” betaling intree vir nog 12 maande bv: 15 Februarie 2022 tot 15 Januarie 2023

 Ek is huidig ‘n lid en betaal tans eenmalig (12 maande vooruit), hoe gaan die “Black Friday” betaling werk?

Die “Black Friday” betaling sal intree sodra die huidige 12 maande kontrak eindig bv: 15 Februarie 2022 tot 15 Januarie 2023 

Hoe lank neem dit voor ek terugvoering ontvang vanaf Studiemeester ivm. my ‘Black Friday’ betaling?

HUIDIGE LID: Sodra ons deur u profiel gewerk het, sal ons ‘n e-pos stuur met die datum waarop die “Black Friday” betaling in werking sal tree. (LET WEL: Daar is baie betalings om deur te werk, so ons vra GROOT asseblief dat u geduldig sal wees met die Finansiële afdeling) 

NUWE LID: Alle aktiverings word in Januarie 2022 gedoen, u sal in Januarie 2022 ‘n aktiverings e-pos met ‘n handboeklys aangeheg ontvang 

Ek is ‘n nuwe lid, wanneer sal my ‘Black Friday’ betaling inwerking tree?

Vanaf 1 Januarie 2022 tot 31 Desember 2022 

Ek het nog geen terugvoering vanaf Studiemeester ontvang nie?

Studiemeester sal teen einde Januarie 2022 alle e-posse rakende “Black Friday” uitgestuur hê. 

© 2021 Studiemeester - Alle regte voorbehou.  |  Privaatheidsbeleid  |  Vrywaringsklousule  |  Terme & Voorwaardes