Vir alle inligting met betrekking tot COVID-19, besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webblad by www.sacoronavirus.co.za
Screen Size

STUDIENUUS

SPESIALE AANBOD VVV’S

December 09, 2020
SPESIALE AANBOD VVV’S

1. Tot wanneer is die "Kersfees kom vroeg" aanbod beskikbaar?
16 Desember 2020

2. Wat is die betaling opsies?
Kontant EFT (Eenmalig)
Kredietkaart (Eenmalig)
Aftrekorder (Maandeliks)

3. Wat is die kostes?
Kontant (Eenmalig)
Graad R - RR (2021 Graad) is R1500.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar (Kids24)
Graad 1 – 3 (2021 Graad) is R750.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar
Graad 4 – 12 (2021 Graad) is R1150.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar

Kredietkaart Betaling (Eenmalig)
Graad R - RR (2021 Graad) is R1500.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar (Kids24)
Graad 1 – 3 (2021 Graad) is R750.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar
Graad 4 – 12 (2021 Graad) is R1150.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar

Aftrekorder (Maandeliks)
Graad R - RR (2021 Graad) is R175.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar (Kids24)
Graad 1 – 3 (2021 Graad) is R100.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar
Graad 4 – 12 (2021 Graad) is R150.00 (BTW Ingesluit) per leerder per jaar

4. Ek is ‘n huidige kliënt en ek betaal nou tans per aftrekorder, hoe gaan die "Kersfees kom vroeg" betaling werk?
Die aftrekorder wat u geteken het vir 12 maande moet eers verstrek, daarna sal die “Kersfees kom vroeg” betaling of aftrekorder intree vir nog 12 maande

5. Ek is ‘n huidige kliënt en betaal tans eenmalig (12 maande vooruit), hoe gaan die “Kersfees kom vroeg” betaling werk?
Die “Kersfees kom vroeg” betaling of aftrekorder sal intree sodra die huidige 12 maande kontrak eindig bv: 15 Februarie 2021 tot 15 Februarie 2022

6. Hoe sluit ek aan as nuwe kliënt?
Jy kan die ‘link’ volg op ons Studiemeester “Facebook” blad
OF gaan op ons webtuiste www.studiemeester.co.za onder “Kersfees kom vroeg”

7. Ek is ‘n huidige kliënt, hoe maak ek om te betaal vir "Kersfees kom vroeg"?
Jy kan die ‘link’ volg op ons Studiemeester “Facebook” blad
OF op ons webtuiste www.studiemeester.co.za onder “Kersfees kom vroeg”

8. Hoe lank neem dit voor ek terugvoering ontvang vanaf Studiemeester i.v.m my "Kersfees kom vroeg" betaling?
HUIDIGE KLIëNT: Sodra ons deur u profiel gewerk het, sal ons ‘n e-pos stuur met die datum waarop die “Kersfees kom vroeg"” betaling in werking sal tree. (LET WEL: Daar is baie betalings om deur te werk, so ons vra GROOT asseblief dat u geduldig sal wees met die Finansiële afdeling)

NUWE KLIëNT: Alle aktiverings word in Januarie 2021 gedoen, u sal in Januarie 2021 ‘n aktiverings e-pos ontvang met ‘n handboeklys

9. Ek is ‘n nuwe kliënt, wanneer sal my "Kersfees kom vroeg" betaling of aftrekorder in werking tree?
Kontant betaling - Vanaf 1 Januarie 2021 tot 1 Desember 2021
Aftrekorder - Eerste betaling sal deurgesit word 2 Januarie 2021

10. Ek het nog geen terugvoering vanaf Studiemeester ontvang nie?
Kyk in u “SPAM folder”
Studiemeester sal teen einde Januarie 2021 alle e-posse rakende “Kersfees kom vroeg” uitgestuur hê. Indien u nog geen e-pos ontvang het nie, skakel gerus die Finansiële Departement

11. Hoe weet ek of Studiemeester my betaling ontvang het?
Indien julle teen einde Januarie 2021 nog geen e-pos vanaf Studiemeester ontvang het nie, laat weet Studiemeester asseblief dadelik, sodat ons kan kyk wat die probleem is. E-pos blackfriday@studiemeester.co.za

© 2021 Studiemeester - Alle regte voorbehou.  |  Privaatheidsbeleid  |  Vrywaringsklousule  |  Terme & Voorwaardes