Vir alle inligting met betrekking tot COVID-19, besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webblad by www.sacoronavirus.co.za
Screen Size

STUDIENUUS

Sukkel u kind met lae punte?

April 22, 2023
'n Kind se gebrek aan akademiese vooruitgang is dikwels 'n simptoom van meer komplekse kwessies soos verskeie tipes en kombinasies van gedrags-, sielkundige en leerverwante probleme. Maatskaplike stres,...
Lees meer

Is u kind reg vir die werklike wêreld?

April 22, 2023
Reëls wat Gesonde Gewoontes aanmoedigMeeste tieners is nie bekend vir hulle oorweldigende motivering nie. Hulle het gewoonlik hulp van 'n volwassene nodig om gesonde gewoontes te ontwikkel met betrekking...
Lees meer

Ouerskap van tieners vereis 'n delikate balans

April 22, 2023
Ouerskap van tieners vereis 'n delikate balans tussen genoegsame begeleiding gee om te verseker dat hulle gesonde keuses maak en genoegsame vryheid gee om foute te maak. Onder u toesig kan foute en mislukkings...
Lees meer

Wat is jou ouerskapstyl?

April 22, 2023
Jy kan jouself laat geld sonder om jou kind te na te kom. Maar net as jy jou ouerskapstyl verstaan… Volgens Hettie Brittz, skrywer van Kweek gesonde gesag, kan ’n kind se opvoeding met ’n boompie vergelyk...
Lees meer

Wanneer moet ons bekommerd raak oor kinders se seksuele spel?

April 22, 2023
In ‘n tydperk waar ons meer bewus is van seksuele molestering, is dit belangrik vir ons as ouers om te weet wat is “normale” seksuele ontwikkeling en gedrag in kinders en watter gedrag kan dalk ‘n aanduiding...
Lees meer

Hoe lyk ’n tipiese gebalanseerde kosblik? Waar begin ’n mens?

April 22, 2023
Begin by ’n proteïenbron. Dit is ons boublokke en is noodsaaklik vir die beheer van bloedsuikervlakke vir volgehoue energievlakke. Voeg nou die res by:  ’n Komplekse koolhidraatbron vir vesel. Dit sorg...
Lees meer

5 Wenke vir tieners wat sukkel met openbare redevoering

April 22, 2023
Openbare redevoering of, in alledaagse taal, om voor mense te praat, is genoeg om selfs 'n volwassene se broek te laat bewe. Tieners wat hiermee sukkel kan baie angstig raak wanneer hulle on mondeling...
Lees meer

Hoe weet ek of my tiener berading benodig?

April 22, 2023
Tieners kan soms die lewe vir ’n mens baie moeilik maak, veral as jy hulle nie verstaan nie, maar dit is ook baie moeilik vir ’n tiener om te erken dat hulle hulp benodig. Hulle probeer probleme self oplos...
Lees meer

Voel dit of jy besig is om jou kind te verloor?

April 22, 2023
Dit kan voel asof jy besig is om jou kind te verloor gedurende hul tienerjare, selfs al is hulle reg daar voor jou.Die een dag lag jy nog lekker saam, die volgende voel jy asof jy saam met 'n vreemdeling...
Lees meer

Hoe om ’n sensitiewe kind te hanteer

April 22, 2023
'n Sensitiewe kind kan uiteindelik ʼn blywende en skadelike gevoel van skaamte ontwikkel omdat hy na sy mening tekort skiet in vergelyking met sy meer ekstroverte maats of sibbe. Die onderstaande wenke...
Lees meer

Pa en Ma, Hou Asb Uit Met My!

April 22, 2023
Liewe Ma en Pa Hou asseblief uit met my. Ek kan nie nou mooi helder dink nie, want daar is ʼn groot gedeelte van my prefrontale korteks wat nog nie bestaan nie. Dit is baie belangrike gedeeltes wat te doen...
Lees meer

HOE OM JOU KINDERS SE SLEGTE GEDRAG TE VERANDER

February 13, 2023
Hierdie ma het met vyf verskillende strategieë geëksperimenteer. Lees hier wat gebeur het. Deur Jessica Mattern  Kinders wangedra hulle – dis ’n feit van die lewe. Maar as dit voel of jou wêreld om een...
Lees meer

Ouers En Kinders

May 21, 2022
Paulus gee praktiese raad vir gesinne en pleit vir harmonie in die huis. Die vrou word wel aangesê om onderdanig te wees aan haar man, maar die man moet sy vrou versorg en liefhê soos sy eie lewe. Kinders...
Lees meer

Sukkel jou kind met eksamenstres?

May 21, 2022
Hoe kan 'n ouer die uitdagings verlig wat 'n eksamen aan 'n kind stel en hulle help om doeltreffend voor te berei? Kenners gee raad op Netwerk24. WELKOM BY STUDIEMEESTERMet huiswerkvlakke wat deesdae eksponensieël...
Lees meer

Terugvoer van ons lede

May 21, 2022
Ek kan nie kla nie; my punte het die kwartaal het met 11% gestyg. (Danya Reyneke) Julle gaan nie ʼn fout maak nie! My kind se punte het baie verbeter vandat ons Studiemeester gebruik. Sy punte vir al sy...
Lees meer

Hoe Om Jou Kind Voor Te Berei Vir Eksamen Sukses

April 24, 2022
Die winterkoue raak nou 'n realiteit terwyl mens soggens regmaak vir skool en werk, en saam met dit kom daardie talmende, onderliggende o-griet-hier-kom-die-eksamen spanning wat sommer vinnig-vinnig almal...
Lees meer
© 2023 Studiemeester - Alle regte voorbehou.  |  Privaatheidsbeleid  |  Vrywaringsklousule  |  Terme & Voorwaardes