1. Hoe lank is die ‘Black Friday’ aanbod beskikbaar en wanneer tree dit in?
SLEGS vanaf die 10de November tot die 15de Desember 2025 en dit tel vir 2026 se subskripsies
2. Wat is die betaling opsies?
- Kontant EFT (Eenmalig)
- Kredietkaart (Eenmalig)
- Aftrekorder (Maandeliks)
3. Wat is die kostes vir “Black Friday”?
GRAAD 1 – 3 (2026 se grade) Vraestelle,Taak Navorsing & Klas Toesprake Ingesluit
R130.00 per leerder per maand per aftrekorder
R1000.00 per leerder per jaar eenmalig betaalbaar
GRAAD 4 – 12 (2026 se grade) Slegs Opsommings
R130.00 per leerder per maand per aftrekorder
R1200.00 per leerder per jaar eenmalig betaalbaar
GRAAD 4 – 12 (2026 Graad) Opsommings,Vraestelle,Taak Navorsing & Klas Toesprake Ingesluit
R190.00 per leerder per maand per aftrekorder
R1500.00 per leerder per jaar eenmalig betaalbaar
4. Ek is huidig ‘n lid en ek betaal nou tans per aftrekorder, hoe gaan die “Black Friday” betaling werk?
Die aftrekorder wat u geteken het vir 12 maande moet eers verstrek, daarna sal die “Black Friday” betaling intree vir nog 12 maande bv: 15 Februarie 2026 tot 15 Januarie 2027
5. Ek is huidig ‘n lid en betaal tans eenmalig (12 maande vooruit), hoe gaan die “Black Friday” betaling werk?
Die “Black Friday” betaling sal intree sodra die huidige 12 maande kontrak eindig bv: 15 Februarie 2026 tot 15 Januarie 2027
6. Hoe sluit ek aan as ‘n nuwe lid?
7. Ek is huidig ‘n lid of was voorheen ‘n lid, hoe betaal ek vir ‘Black Friday’?
- Gaan op ons webtuiste studiemeester.co.za onder “BLACK FRIDAY”, Huidige klient – volg die stappe
8. Hoe lank neem dit voor ek terugvoering ontvang vanaf Studiemeester ivm. my ‘Black Friday’ betaling?
- HUIDIGE LID: Sodra ons deur u profiel gewerk het, sal ons ‘n e-pos stuur met die datum waarop die “Black Friday” betaling in werking sal tree. (LET WEL: Daar is baie betalings om deur te werk, so ons vra GROOT asseblief dat u geduldig sal wees met die Finansiële afdeling)
- NUWE LID: Alle aktiverings word in Januarie 2026 gedoen, u sal in Januarie 2026 ‘n aktiverings e-pos met ‘n handboeklys aangeheg ontvang
9. Ek is ‘n nuwe lid, wanneer sal my ‘Black Friday’ betaling inwerking tree?
Vanaf Januarie 2026 tot Desember 2026
10. Ek het nog geen terugvoering vanaf Studiemeester ontvang nie?
- Kyk in u “SPAM/JUNK folder”
- Studiemeester sal teen einde Januarie 2026 alle e-posse rakende “Black Friday” uitgestuur hê. Indien u nog geen e-pos ontvang het nie, skakel gerus die Finansiële Departement
11. Hoe weet ek of Studiemeester my betaling ontvang het?
- Indien julle teen einde Januarie 2026 nog geen e-pos vanaf Studiemeester ontvang het nie, laat weet Studiemeester asseblief dadelik, sodat ons kan kyk wat die probleem is. E-pos blackfriday@studiemeester.co.za